Skip to content

Kritieke WVF-aanlynstelsel af weens verkrygingsgeskil

# ʼn Kritieke aanlyn stelsel vir die Werkloosheidversekeringsfonds is reeds ʼn maand lank van lyn af weens ʼn verkrygingsgeskil rondom ʼn tender van 128-mijoen-rand. Die nuwe diensverskaffer, AfriNova Digital, is gedwing om bedrywighede te staak kort nadat hy op 19 Augustus begin werk het nadat ʼn tussentydse interdik aan die vorige verskaffer, Internet Filing, toegestaan is. Cosatu het die onderbreking gekritiseer en die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, gevra om in te gryp en toegang vir kwesbares werkers te herstel: