# Krieket: Die Proteas-vroue het die Windies tot 118 vir ses beperk in hulle openingswedstryd in die T20 Wêreldbeker in Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate. Suid-Afrika se kaptein, Laura Wolvaardt, het die loot gewen en die eilandbewoners ingestuur om te kolf. Nonkululeko Mlaba het die meeste skade berokken en vier paaltjies laat kantel. Stafanie Taylor se onoorwonne 44 was die beste telling vir die Windies.
Krieket: Proteas-vroue jaag 119 in T20 Wêreldbeker-wedstryd teen Windies