Skip to content

Krieket: Proteas op die punt om ‘n plek in die Super-agt te verseker op die T20 Wêreldbekertoernooi [KLANK]

# Krieket: Suid-Afrika is op die punt om vir die Super-agt te kwalifiseer in die T20-Wêreldbekertoernooi. Dit volg na ‘n oorwinning met vier lopies oor Bangladesj in New York. ‘n Vennootskap van 79 lopies om die vyfde paaltjie tussen Heinrich Klaasen en David Miller het die Proteas gehelp om 113 vir ses te haal na vier vroeë paaltjies. Keshav Maharaj het daarna drie paaltjies geneem en Bangladesj is beperk tot 109 vir sewe. Klaasen, die speler van die wedstryd, sê die kragmeting gee hulle selfvertroue:

ENG KlaasenOnGame