Skip to content

Krieket: Pakistan op dag een in Sydney uitgeboul [KLANK]

# Krieket: Pakistan het besluit om eerste te kolf in die derde toets teen Australië in Sydney. Nadat albei aanvangskolwers vir ‘n nulletjie uitgehaal is, het die besoekers herstel en 313 op die telbord geplaas met Mohammad Rizwan en Aamer Jamal se tellings in die 80’s. Australië se kaptein, Pat Cummins, het vyf paaltjies platgetrek. Die tuisspan het daarna dag een afgesluit met ses lopies sonder die verlies van ‘n paaltjie. David Warner kolf in sy laaste toets voor sy uittrede. Cummins hoop die 37-jarige Warner maak die geleentheid die moeite werd:

ENG Pat Cummins