Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Krieket: Jasprit Bumrah van Indië rus tydens vierde toets teen Engeland

# Krieket: Indië se snelbouler, Jasprit Bumrah, sal ʼn blaaskans neem wanneer die vierde toets teen Engeland Vrydag in Ranchi begin. Die wêreld se nommer een toetsbouler het met 17 paaltjie tot dusver die meeste in die reeks lat kantel. Indië se krieketbeheerraad sê die besluit om Bumrah te laat rus, is geneem teen die agtergrond van hoeveel krieket wat hy die afgelope tyd gespeel het. Die snelbouler, Mukesh Kumar wat nie in die derde toets gespeel het nie, het intussen by die groep in Ranchi aangesluit.