Skip to content

Krieket: Indië spog met twee seges en is eerste in Groep A in die T20-Wêreldbekertoernooi [KLANK]

# Krieket: Indië het Pakistan met ses lopies geklop om hulle tweede oorwinning op die T20-Wêreldbekertoernooi te behaal. Die Pakistanse naatboulers, Haris Rauf en Naseem Shah, het albei drie paaltjies ingeoes en Indië is vir 119 uitgeboul. Jasprit Bumrah se drie paaltjies in vier boulbeurte was daarna deurslaggewend en Pakistan het op 113 vir sewe geëindig. Indië is nou eerste in Groep A met Pakistan vierde en steeds sonder ‘n oorwinning. Bumrah sê hulle sege was ‘n spanpoging:

ENG BumrahOnUnit