Skip to content

Krieket: Indië klop Australië en verseker hul plek in die Kampioenetrofee-eindstryd

# Krieket: Indië is deur na hul derde agtereenvolgende Kampioenetrofee-eindstryd nadat hulle Australië met vier paaltjies in Dubai verslaan het. Australië is uitgeboul vir 264, met kaptein Steve Smith wat 73 aangeteken het en Alex Carey 61. Mohammed Shami het drie paaltjies laat val. Virat Kohli se 84 van 98 balle het Indië gehelp om die teiken te bereik met elf balle oor. Indië speel Sondag teen Nieu-Seeland of Suid-Afrika, wat vandag in Lahore in die tweede halfeindstryd kragte meet.