# Krieket: Nieu-Seeland het skaars tyd gehad om te herstel ná hulle in die eindstryd van die T20 Wêreldbeker gespeel het, voor hulle toer na Indië begin. Die eerste van drie T20’s word vandag in Jaipur gespeel, die tweede Vrydag in Ranchi en die laaste een Sondag in Kolkata. Daarna volg ‘n toetsreeks van twee wedstryde, waarvan die eerste een volgende Donderdag in Kanpur begin. Nieu-Seeland het Sondag teen Australië verloor in die eindstryd.