# Krieket: Engeland se vrouespan het ‘n reeksoorwinning van 2-1 oor Suid-Afrika behaal toe hulle die derde en laaste eendagwedstryd in Potchefstroom met ses paaltjies gewen het ingevolge die Duckworth-Lewis-Stern-metode. Kaptein Laura Wolvaardt se 61 het bygedra tot die Proteas se 233 vir agt. Die teiken is ná ʼn reën-onderbreking aangepas tot 152 in 23 boulbeurte. Tammy Beaumont en Amy Jones het ʼn onoorwonne 90 lopies om die vyfde paaltjie opgebou om Engeland se oorwinning te verseker. Beaumont sê dit was ʼn goeie kolfblad:
Krieket: Engeland se vrouespan wen eendagreeks teen Suid-Afrika [KLANK]
ENG BeaumontOnBatting