# Krieket: Engeland se vrouespan het Suid-Afrika met 286 lopies verslaan in die enkel-toetswedstryd in Bloemfontein. Nonkululeko Mlaba het ses paaltjies vir 67 lopies geneem toe die Proteas die besoekers vir 236 in hul tweede beurt uitgeboul het. Kaptein Heather Knight het 90 aangeteken. Met 351 in die visier om te wen, het die gasvroue verkrummel tot 64 almal uit, hul laagste toetstelling ooit. Engeland het ook die T20- en eendagreeks teen Suid-Afrika gewen.
Krieket: Engeland se vrouespan verseker ‘n oortuigende toetsoorwinning teen Suid-Afrika