Skip to content

Krieket: Dallas speel gasheer vir die T20-Wêreldbeker openingswedstryd en Barbados kry die eindstryd

# Krieket: Die openingswedstryd van die T20-Wêreldbekereindstryd sal in Dallas, Texas, beslis word en die eindstryd by die Kensington Oval in Barbados, volgens ‘n aankondiging gister deur die organiseerders. Amerika en die Wes-Indiese Eilande bied die uitgebreide toernooi van 20-spanne gesamentlik aan, wat op 1 Junie in Dallas begin. Amerika speel dan teen Kanada en dit is albei spanne se eerste deelname aan die T20-Wêreldbeker. Suid-Afrika is in Groep-D ingedeel, saam met Sri Lanka, Bangladesh, Nederland en Nepal.