# Krieket: Altesaam 17 paaltjies het getuimel op die eerste dag van die tweede toets tussen Suid-Afrika en die Windies in Georgetown, Guyana. Die snelbouler Shamar Joseph het vyf paaltjies platgetrek en die Proteas is in hulle eerste beurt uitgeboul vir 160. Dane Piedt en Nandré Burger se vennootskap van 63 om die tiende paaltjie het die Proteas laat herstel van 97 vir 9. Die Windies is daarna beperk tot 97 vir sewe. Wiaan Mulder het vier paaltjies geneem:
Krieket: 17 paaltjies kantel op eerste dag van tweede toets tussen Suid-Afrika en Wes-Indiese Eilande [KLANK]
ENG Wiaan Mulder