Skip to content

Korrektiewe Dienste-vakbond woedend oor geweldadige aanval op beamptes by St Albans-gevangenis [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Korrektiewe Dienste-werkersvakbond is woedend na die steek-aanval op twee beamptes van die departement deur gevangenes by die St Albans-gevangenis in Gqeberha. Die aanvalle, wat gebeur het tydens ‘n oefensessie, onderstreep voorgesette veiligheidsvrese. Die woordvoerder, Alude Jizana eis die Departement van Korrektiewe Dienste moet die veiligheid van sy personeel voorop stel, en wys op oorbevolking as ‘n groot risiko:

ENG-JizanaOnOfficers