# Die Korrektiewe Dienste-komitee in die Parlement sal toesig hou oor regstellende optrede teen mense wat betrokke was by Thabo Bester se ontsnapping. Dit volg ná ‘n inligtingsessie oor die Openbare Beskermer se verslag, waarin die Departement van Korrektiewe Dienste se mislukkings met die hantering van Bester se ontsnapping uit die Mangaung-gevangenis uitgelig word. Die parlementêre regsadviseur, Bulelani Simani, bevestig hulle sal seker maak die departement doen die nodige stappe om die kwessies in die verslag geopper word aan te spreek, en om die verantwoordelikes aanspreeklik te hou:
Korrektiewe Dienste-komitee in Parlement sal regstellende optrede instel ná Thabo Bester se ontsnapping [KLANK]
ENG SimaniOnRemedialActions