Skip to content

Forum sê geweld en tronkontsnapping in Mosambiek veroorsaak kommer in streek [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum moedig die lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap aan om Mosambiek se toenemende na-verkiesingsgeweld aan te spreek. Dit volg na ‘ n massa-ontsnapping uit ‘n tronk in Maputo dié week en voortgesette na-verkiesingsbetogings. Die opposisieleier Venancio Mondlane het kalmte gevra terwyl die verkose president Daniel Chapo verkiesingshervorming beloof het. Dennis Bloem van die Forum beklemtoon dialoog, en het verwys na die streeks-ekonomiese impak en die tragiese lewensverlies:

ENG-BloemOnMozambique