# Die Kommissie vir Intellektuele Eiendom en Maatskappye staan op die punt om meer as 500-duisend maatskappye en beslote korporasies wat nie voldoen nie, te deregistreer. Dit volg na ‘n formele kennisgewing in September aan maatskappye wat versuim het om hul jaarlikse opgawes en verklarings oor voordelige eienaarskap in te dien. Woordvoerder Ndileka Cola sê maatskappye wat ter sprake is moet hul inligting teen Februarie volgende jaar bywerk of beboet word:
Kommissie gaan meer as 500-duisend maatskappye en beslote korporasies deregistreer [KLANK]
ENG ColaOnCompanies