# Die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom begin met ‘n massa-deregistrasieproses vir maatskappye wat nie aan wetgewing voldoen nie. Die maatskappye het versuim om verpligtinge na te kom soos die indiening van jaarlikse opgawes en verklarings van eienaarskap. Die proses is gemik teen onaktiewe ondernemings en gevare wat dormante maatskappye inhou. Kommissaris Rory Voller het aan SABC News verduidelik maatskappye moet jaarliks opgawes indien om bedryfstatus, direkteure en liggings te bevestig:
Kommissie begin met massa-deregistrasieproses vir maatskappye wat nie voldoen nie [KLANK]
ENG-RoryOnCompanies