# Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge in Mpumalanga is besorg oor vertragings met projekte van die Departement van Openbare Werke. Die projekte sluit in die parlementêre dorpie vir lede van die Wetgewer. Bouwerk het in 2018 begin, maar is nog nie afgehandel nie. Die provinsiale voorsitter van SKOOR, Desmond Moela, het aan SABC News gesê die vertragings kos jaarliks een-miljoen-rand:
Kommer oor vertragings in bou van parlementêre dorpie vir wetgewer [KLANK]
ENG-DesmondOnConstruction