# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, is besorg oor 146-duisend-268 onvolledige aanlyn aansoeke vir Graad 1- en Graad 8-plasings. Ouers moet teen 12 Augustus die aansoekproses in vyf stappe voltooi wat insluit die inlewering van besonderhede, aansoek doen by skole en indiening van dokumente. Die woordvoerder van die Departement van Onderwys, Steve Mabona, waarsku onvolledige aansoeke kan plasing in die gedrang bring:
Kommer oor onvolledige aanlyn aansoeke vir Graad 1- en 8-plasings [KLANK]
ENG-MabonaOnApplications