Skip to content

Kommer oor integriteit van verkiesingsproses nadat ‘n onderwyser beskuldig word van 24 keer stem [KLANK]

# Die African Transformation Movement het kommer uitgespreek oor die integriteit van die verkiesingsproses nadat ‘n onderwyser na bewering 24 keer gestem het. Die party sê die saak beklemtoon moontlike bedrog deur voorsittende amptenare verbonde aan SADOU en COSATU. Dit, tesame met briewe wat ‘n gekoördineerde poging voorstel om verkiesings te benadeel, is kommerwekkend. Die ATM glo affiliasie met hierdie organisasies is ‘n botsing van belange, wat vooroordeel ten gunste van ‘n politieke party kan veroorsaak. Die nasionale woordvoerder, Zama Ntshona, vra die Onafhanklike Verkiesingskommissie om die voorsittende amptenare se aanstellings te heroorweeg: