Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Kliniese sielkundige glo Neuralink-tegnologie hou belofte in vir sekere siektes [KLANK]

# Die Namibiese kliniese sielkundige Shaun Whittaker glo Elon Musk se Neuralink-tegnologie kan bystand bied met ongesteldhede soos Parkinsons se siekte, na ‘n suksesvolle brein-rekenaar-koppelvlak implantering. Musk het die mylpaal bevestig, wat pasiënte in staat stel om ‘n rekenaarmuis met hulle gedagtes te beheer. Whittaker maan ook teen die tegnologiese beperkings van brein-verwante ontwikkelings:

ENG WhittakerOnStuday