# Die moordsaak van twee beskuldigdes vir die dood van hul baba van vier maande, is in die Klerksdorpse landdroshof tot Maart vanjaar uitgestel. Dit is gedoen sodat ‘n Hoërhof-datum vasgestel kan word. Seun Joubert en Isabelle Francis word, afgesien van moord, ook aangekla van vyf oortredings van die Kinderwet. Hul baba is na bewering dood ná komplikasies weens wanvoeding. ‘n NVG-woordvoerder, Henry Mamothame, sê die paartjie is verlede jaar in hegtenis geneem:
Speel klankgreep: ENGHenryMamothameTwo