Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Klagtes word ondersoek teen Staatsveiligheidsagentskap en Mededingingskommissie [KLANK]

# Die Inligtingsreguleerder ondersoek tans klagtes teen die Staatsveiligheidsagentskap en die Mededingingskommissie. Die klagte teen die Staatsveiligheidsagentskap hou verband met ‘n versoek om toegang tot uitgawe-inligting, terwyl die klagte teen die Mededingingskommissie handel oor toegang tot ondersoek- en samesmeltingsverslae. Die klaer soek duidelikheid oor die toepassing van die wet en openbare bevoegdhede in groot transaksies. Die voorsitter van die reguleerder, Pansy Tlakula, sê hulle is vebind tot deursigtigheid en om aanspreeklikheid in regeringsagentskappe en regulerende liggame te verseker:

ENG TlakulaOnComplaints