Skip to content

Kenner steun Amerikaanse sanksies teen Rwandese minister [KLANK]

# ‘n Kenner van internasionale betrekking, Ayesha Kajee, sê Amerika se sanksies teen die Rwandese minister James Kabarebe is geregverdig. Die Amerikaanse Tesourie het dit ingestel weens sy steun vir die M23-rebelle in die Demokratiese Republiek die Kong. Sanksies is ook ingestel teen M23 se leier, Lawrence Kingston, en sy maatskappye. Kajee het aan Newzroom Afrika gesê dit onderstreep Rwanda se skending van die DRK se soewereiniteit, en sy veronagsaming van multi-lateralisme:

ENG-KajeeOnSanction