Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Kenia se dokterstaking in tweede week met openbare gesondheidstelsel wat tot stilstand kom [KLANK]

# Dokters in Kenia se landwye staking gaan sy tweede week binne met meer as vier-duisend dokters wat meer betaling, beter werksomstandighede en omvattende mediese dekking eis. Die sekretaris-generaal van die Medical Practitioners, Pharmacists and Dentists Union, Davji Bhimji sê hulle eis ook die ontplooiing van een-duisend-200 mediese interns om ernstige tekorte te verlig. Bhimji benadruk, om vervangingsdokters tydens die verset te huur sal nie die onderliggende arbeidskwessies oplos nie:

ENG-BhimjiOnStrike