# Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet steun die onttrekking van regulasies rakende daggavoedselprodukte vir verdere konsultasie. Die Departement Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling koördineer interdepartementele konsepregulasies vir die implementering van die Wet op Dagga vir Privaat Doeleindes. Ntshavheni sê meer insette sal van belanghebbendes verkry word om duidelike en doeltreffende riglyne te verseker, wat die balans tussen openbare gesondheidsorg en die groei van die bedryf handhaaf:
Kabinet ondersteun die onttrekking van regulasies vir daggavoedselprodukte vir verdere bespreking [KLANK]
ENG NtshavheniOnCannabis