Skip to content

Kabinet ondersteun Afrika-unie en VN-besluite oor konflik in ooste van DRK [KLANK]

# Die kabinet herbevestig sy steun vir die besluite van die Afrika-unie en die Verenigde Nasies teen die voortslepende konflik in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Daarvolgens is diplomatieke pogings, vredesendings en samewerking in die streek noodsaaklik om bestendigheid te herstel en burgerlikes te beskerm. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het op ‘n nuuskonferensie alle partye aangemoedig om te werk aan ‘n vreedsame oplossing en ‘n einde aan vyandelikhede:

ENG NtshavheniOnDRCResolutions