Skip to content

Kabinet keur geïntegreerde watergehalte-bestuursbeleid goed om besoedeling aan te pak [KLANK]

# Die Kabinet het die geïntegreerde watergehalte-bestuursbeleid goedgekeur om besoedeling aan te pak en volhoubare waterbronne te verseker. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het op ‘n nuuskonferensie gesê die beleid is daarop gemik om regulasies te versterk en afvalwaterbestuur asook  watersekerheid te verbeter te midde van groeiende omgewingsuitdagings:

ENG NtshavheniOnPolicy