# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Suid-Afrikaanse kabinet bly erg verontrus oor die voortgesette aanvalle op die mense van Palestina, insluitende kinders, vroue en onskuldige burgerlikes. Ntshavheni het aan die media terugvoer gegee oor die afloop van Donderdag se kabinetsvergadering en gesê Israel se volksmoord-lugaanvalle gaan voort, en die dodetal styg. Ntshavheni sê die kabinet verwag lasbriewe vir inhegtenisneming vir diegene wat verantwoordelik is vir die gruweldade in Gaza:
Kabinet bly bekommerd oor voortgesette aanvalle op kinders en vroue in Gaza [KLANK]
ENG KhumbudzoonGaza