# Die Kabinet het besluit om verskeie veranderings aan te bring aan die aangepaste vlak-een-Covid-19-regulasies op ‘n spesiale kanbinetsvergadering wat gister gehou is. Kragtens die aanpassings, is die aandklokreël met onmiddellike effek beëindig. ‘n Maksimum van duisend mense mag nou binnenshuise byeenkomste bywoon en twee-duisend mag byeenkomste buite bywoon. Die Minister in die Presidensie, Mondli Gungubele, sê die besluit is gebasseer op die infeksie-kurwe van die pandemie, die inentings-vlakke in die land, en die beskikbare kapasiteit binne die gesondheidsektor op die oomblik:
Play sound: ENG-GungubeleNEW