# Die Kaapstadse Vereniging vir Blindes sê hy verbeter sy diens en die kliniek in Kaapstad raak die spilpunt vir mense uit alle lae van die samelewing wat hul oorblywende sig probeer verbeter. Die uitvoerende hoof, Lizelle de Wet, sê die maklik bekombare dienste by die Jannie Mouton laesig-oogkliniek gee hoop aan ‘n deel van die vyf-miljoen swaksiende Suid-Afrikaners:
Speel klankgreep: ENG CTSBONClinic