Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Kaapstadse Internasionale Jazz-fees groter en beter as ooit te vore

# Die organiseerders van die 24ste Kaapstadse Internasionale Jazz-fees sê dit gaan nog groter as ooit te vore wees met nuwe talent, formate en verhoë. Kunstenaars wat gaan optree sluit in die Britse orkes Matt Bianco, en plaaslike sterre Mandisi Dyantyi, Benjamin Jephta en Zoe Modiga. Die jazz-skouspel word op drie en vier Mei by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum gehou. Kaartjies kos 950-rand per dag.