Skip to content

Kaapstad waarsku publiek om nie oop vure in beskermde gebiede te maak nie [KLANK]

# Die Stad Kaapstad waarsku die publiek om nie oop vure te maak nie, veral nie in beskermde bewaringsgebiede soos nasionale parke nie. Dit was ʼn uitdagende somer met warm, droë en uiters winderige toestande wat teenoor die vorige jaar se syfer tot ʼn toename van 28-persent in veldbrande gelei het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die aantal voorvalle het met 15-persent gestyg:

AFR SmithOnFires