Skip to content

Kaapstad vra terugvoer oor eksterne diensverskaffer vir water-hergebruik [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se direktoraat vir Water en Sanitasie vra die publiek om kommentaar te lewer op die haalbaarheid van ʼn eksterne diensleweringsmeganisme om die nuwe Faure-waterskema in te stel en te bedryf. Die metro is verantwoordelik vir Kaapstad se drinkwatervoorraad en onderhoud aan die stelsel. Die publiek kan tot 17 April kommentaar lewer. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die skema sal by die bestaande Faure-watersuiweringsaanleg bedryf word:

ENG ZahidonWaterReuse