# Die Stad Kaapstad vra president Cyril Ramaphosa en die minister van Menslike Nedersettings, Thembisile Simelane, om die noodbehuisingstoelae af te skuif na die stad en ander metro’s reg oor die land. Dit sal dit moontlik maak om kwessies wat noodbehuisingsbehoeftes raak vinnig te hanteer en daarop te reageer binne 24 uur. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê inwoners van informele nedersettings soos Dunoon, Nomzamo in die Strand, Masiphumelele en Langa is deur brande getref:
Kaapstad vra Ramaphosa om inwoners wat deur brande geraak is te help met noodbefondsing [KLANK]
ENG CarlonRamaphosa