Skip to content

Kaapstad veroordeel voortgesette vandalisme van straatligte [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê spanne gee dringend voorkeur aan alle gevandaliseerde infrastruktuur. Tusen 23 Oktober en 5 November het die metro aandag gegee aan meer as drie-duisend versoeke vir straatligdienste. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die omvang van die nodige herstelwerk beïnvloed dikwels die afhandeling, omdat hele netwerke vervang moet word of verskeie stukke toerusting of infrastruktuur verkry moet word:

ENG XantheaonVandalism