Skip to content

Kaapstad verbeter paaie in vier gemeenskappe [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê nuwe padoppervlaktes en rehabilitasie-projekte in Soutrivier, Woodstock en die Rugby- en Sanddrift-gebiede vorder goed. Die werk in die Soutrivier- en Woodstock-areas het ‘n groot uitwerking gehad op padgebruikers en voetgangers. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Vervoer, Rob Quintas, sê die padwerke in Rugby sluit in die installering van ‘n mol-keerwal wat sal help om sinkgate te voorkom:

ENG RobonImprovingRoads