Skip to content

Kaapstad steeds verbind tot versterking van sy samewerking met die Wêreldbank [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy is steeds verbind tot die versterking van samewerking met die Wêreldbank om die hergebruik van water en volhoubare waterbestuur in die metro te bevorder. ‘n Hoëvlak afvaardiging van die Wêreldbank het, terwyl hulle die Internasionale Watervereniging se konferensie bygewoon het, ook sleutel water-en sanitasiegeriewe in Kaapstad besoek. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê om die uitdagings aan te pak, vereis sterk vennootskappe:

ENG ZahidonWorldBank