Skip to content

Kaapstad se Water- en Sanitasie-personeel loop deur onder 22 kapings en 52 rooftogte [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se direktoraat Water en Sanitasie sê onlangse misdadige optrede beklemtoon die gevare wat die personeel in hoërisiko-gebiede ondervind. Spanne het sedert Julie 22 kapings en 52 rooftogte in Khayelitsha, Philippi en Mfuleni ondervind. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê in die 2023/2024-boekjaar het die stad 8,5-miljoen-rand aan begeleiding deur private sekuriteit bestee om spanne te beskerm:

ENG ZahidonSuffers