# Die Stad Kaapstad sê om leerders oor alle aspekte van padveiligheid in te lig is belangrik. Die Verkeersdepartement se Padveiligheidopleidingsafdeling het sedert Julie 2024 meer as een-duisend-363 veiligheidslesings aangebied en meer as drie-duisend skolierpatrollie-besoeke uitgevoer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê meer as 40 Graad-2 leerders van Christel House in Ottery het die week die Juniorverkeersopleidingsentrum besoek om ‘n beter begrip van basiese padreëls te kry:
Kaapstad se verkeersdienste benadruk padveiligheidsboodskappe vir die jeug [KLANK]
ENG JPonRoadSafety