Skip to content

Kaapstad se Ramprisikobestuur-vrywilligers word getoets in jaarlikse kompetisie [KLANK]

# Die vrywilligers van Ramprisikobestuur van die Stad Kaapstad het aan ‘n jaarlikse kompetisie in die stad deelgeneem. Die kompetisie is ‘n permanente inskrywing op die kalender. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê dit is nie net ‘n goeie geleentheid om te verseker hulle vaardighede is opgewasse vir noodhulp en brandbestryding nie, maar ook om die deurslaggewende rol wat die vrywilligers vervul te vier:

AFR JPonCompetition