# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Ekonomiese Groei het sy vennootskap met Produktiwiteit Suid-Afrika hernu om voort te gaan met die hoogs suksesvolle program vir doeltreffende produktiwiteit. Die program ondersteun organisasies deur ʼn meganisme te skep om hulle uitdagings proaktief aan te spreek, en moontlike likwidasie, sluiting of werksverliese te voorkom, Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Toerisme, James Vos, sê die program onderhou 19 klein- en mediumondernemings wat altesaam 497 Kapenaars in diens het:
Kaapstad se program vir doeltreffende produktiwiteit is suksesvol [KLANK]
ENG JamesonProductivity