Skip to content

Kaapstad se kragmetervervangingsprogram word na nog gebiede uitgebrei [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Energiedirektoraat sê hy is steeds besig met die installering van nuwe slim en beter kragmeters oor die volgende paar maande. Die vereiste vervanging van ouer, krediet- en voorafbetaalde meters help om onakkurate lesings te vermy en bied beter bestuur van energieverbruik aan inwoners. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê installeringspanne sal die maand in gebiede insluitend die Strand, Vredehoek en Tamboerskloof bedrywig wees.

ENG XantheaonReplacement