# Kaapstad se burgemeesterskomitee het die groen lig gegee vir die vrystelling van grond vir bekostigbare behuising in Lansdowne en Ottery na ‘n openbare deelnameproses. Die eiendomme gaan deur ‘n oop, mededingende tenderproses vrygestel word, hangende goedkeuring deur die stadsraad later die maand. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê meer as 680 maatskaplike behuisingseenhede kan by die Ottery en Lansdowne-eiendomme opgerig word wat tans braak lê:
Kaapstad se burgemeesterskomitee steun vrystelling van grond in Lansdowne en Ottery vir bekostigbare behuising [KLANK]
ENG GeordinonLansdowne