Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Kaapstad se brandseisoen die ergste in die geskiedenis [KLANK]

# Kaapstad se huidige brandseisoen word as die ergste in die stad se geskiedenis beskou. Tydens die herdenking van Brandbestrydersdag het Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, gesê brandbestryders het dié seisoen reeds op meer as sesduisend brande reageer. Duisende brandbestryders van verskeie distrikte en organisasies is gemobiliseer om brande te bedwing, met duisende liter water wat gebruik is. Smith het brandbestryders geloof vir hul ywer:

ENG-SmithOnFirefighters