Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Kaapstad se bedryfsvennootskapsprogram bevorder werkskepping en beleggings [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se befondsingsvennootskappe met hoëgroei-bedryfsorganisasies het oor die afgelope drie en ’n half jaar 25,4-miljard-rand se beleggings geskep. Dit het 32-duisend-300 werksgeleenthede in Kaapstad geskep. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê in die stad se nuwe 2024/2025-begroting oormerk hulle meer as 64-miljoen-rand ter ondersteuning aan vennootorganisasies in hoëgroeibedrywe, insluitend oproepsentrums, toerisme, vervaardiging, die groen. ekonomie, en meer:

AFR JamesonInvestments