# Die Stad Kaapstad se direktorate vir Energie, en Water en Sanitasie het onlangs ʼn hernubare-energieprojek van 990 kilowatt by die Kraaifontein-watersuiweringsaanleg bekendgestel. Bouwerk is in Mei afgehandel en die projek sal na verwagting jaarliks 1,5 gigawatt lewer. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die projek is onderneem ter ondersteuning van die stad se toewyding om volhoubare energiebronne te gebruik om energie-doeltreffendheid te bevorder, en die gevolge van klimaatsverandering te bekamp:
Kaapstad onthul sonkragprojek van R14,6-miljoen [KLANK]
ENG XantheaonSolarProject