Skip to content

Kaapstad moedig meer mense aan om aan sy Sê Jou Sê-peiling deel te neem [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê sy Sê Jou Sê-veldtog is nou net meer as twee maande aan die gang en die terugvoer wat tot dusver ontvang is, is bemoedigend. Terugvoerbokse is by 35 kantore geplaas. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê die peiling help veral baie om enige kwessies op te los waar klante direk met personeel te doen het:

ENG TheresaonHaveYourSay