Skip to content

Kaapstad kondig R30 miljoen hupstoot aan vir trappe-opgraderingsprogram [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het ‘n hupstoot van 30-miljoen-rand aangekondig vir sy trappe-opgraderingsprogram in Lavender Hill, Lotusrivier en Ocean View. Die stad se Direktoraat Menslike Nedersettings het ‘n totale prioriteitsbelegging in die instandhouding en herstel van staatsbehuising van meer as 1,2-miljard-rand oor die volgende drie jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê weens die groot volume diensversoeke is dit die stad se prioriteit om eerste aandag te gee aan die dringendste herstelwerk: