Skip to content

Kaapstad gaan R4-miljard belê in opgradering van elektrisiteitsnetwerk [KLANK]

# Die Stad Kaapstad beplan om oor die volgende drie jaar meer as vier-miljard-rand in die opgradering en instandhouding van die elektrisiteitsnetwerk te belê. Dit is deel van die stad se voorgestelde Bou vir Werksgeleenthede-begroting vir 2024/2025. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Beverley van Reenen, sê met dié belegging sal hulle verseker dat Kaapstad se kragnetwerk-infrastruktuur ‘n dinamiese nuwe energietoekoms kan hanteer:

ENG BeverleyonUpgrades